natuurstudie

"An observant child should be put in the way of things worth observing"

Hiermee van ons gunsteling boeke in natuurstudie, jy kan dit by enige verskaffer van jou keuse aankoop. Geniet dit! ​

Voëls van Suider Afrika

Hierdie omvattende topverkopergids is grootliks verbeter en sal beslis sy plek behou as een van die mees betroubare veldgidse in Afrika.

Die Veldwagter stap saam

Die doel met hierdie boek is eerder om te dien as 'n persoonlike gids of veldwagter tydens 'n besoek aan die Laeveld.

Eerste veldgids tot insekte van Suider-Afrika

Met behulp van volkleurfoto’s en maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene insekgroepe kan identifiseer.

Faansie se Voëlboek

Ek hoop jy's reg vir 'n lewe vol avontuur! Indien nie, moet jy asseblief nie hierdie boek koop nie. Sit dit neer en stap weg. Daar is ander oulike boeke op daai tafel daar oorkant.

Kinders se Voëls van Suider-Afrika

Dek meer as 60 van suider-Afrika se mees algemene en interessante voël groepe. Vol fassinerende feite en het-jy-geweet-brokkies. Lewendige, kleurryke ontwerp met treffende foto's.

Handbook of Nature Study

A matchless handbook for decades, this classic work has been the natural history bible for countless teachers and others who seek information about their environment.

Two Oceans

Southern Africa has a particularly rich marine fauna and flora - almost 6% of all coastal marine species known worldwide occur here, along only 0.5% of the world's coastline.

Wild Flowers of the Cape Peninsula

This guide is a must-have for flower lovers, hikers, tour guides and tourists, anyone interested in identifying the wild flowers that grace the Cape Peninsula.

Die Wonderwêreld Reeks

Wat is die verskil tussen ’n perd en ’n ponie? Watter soort perd kan meer as ’n klein motor weeg? Waarvoor word verskillende soorte perde regoor die wêreld gebruik?

My first book of Southern African birds

A very first guide to birds for children aged 3 to 7, this title presents 56 of the most striking and commonly seen southern African species.