gesinsetes
Die familietafel
Resepte
Sade en Hawermoutbrood
Resepte
Broodrolletjies
Bestandele
1/2 cup (113g) water, lukewarm
2 cups (454g) milk, warm (100°F to 110°F)
3 tablespoons (43g) butter, at room temperature; plus more for brushing
2 tablespoons (25g) granulated sugar
1 tablespoon (18g) table salt
2 1/2 tablespoons (23g) instant yeast
6 to 7 cups (720g to 840g)
King Arthur Unbleached All-Purpose Flour
Metode
In a large bowl or the bowl of your stand mixer, combine the water, milk, butter, sugar, salt, and yeast. Stir well and let sit for 6 to 8 minutes, or until you see the yeast begin to foam.
Add 5 cups (600g) of flour and mix by hand or with the flat beater attachment until the dough forms a rough, shaggy mass. The dough will not form a ball at this point — it will be just shy of coming together.
Add flour, 1/2 cup at a time, and mix with a spatula or the dough hook until a smooth ball begins to form. Knead by hand for about 10 minutes, or by machine for 4 to 5 minutes, until a soft, smooth ball of dough is formed. The dough should feel elastic and slightly tacky to the touch.
Transfer the dough to a lightly greased bowl, then turn so that the dough is lightly greased. Cover with plastic wrap or a shower cap and let rise for 20 minutes at room temperature, or until the dough is full and puffy.
Resepte
Ruwe Suurdeeg
BESTANDELE :
5 koppies (600g) steengemaalde witbroodmeel
1 1/2 koppies (340g) louwarm water,
1 koppie (227g) gevoerde suurdeeg ‘starter’
2 en ‘n halwe teelepels (15g) sout
1 tot 2 teelepels gis ( afhangende van hoe aktief jou ‘starter’ is. Gebruik dus minder gis as dit baie aktief is of meer as dit al langer terug gevoer is)
Metode
Weeg die meel, of meet dit af deur dit liggies met ’n lepel in ’n maatkoppie te skep en dan die oortollige meel af te skraap. Meng al die bestanddele in ’n groot mengbak en knie dit tot ’n gladde deeg vorm. Laat die deeg in ’n liggies gesmeerde, bedekte bak rys tot dit in volume verdubbel het, ongeveer 1 ½ uur. Plaas die deeg op ’n oppervlak wat liggies met meel bestrooi is en verdeel dit in die helfte; dit sal ietwat platval. Vorm elke stuk deeg vooraf deur die rante na die middel te trek, dit om te draai sodat die naat aan die onderkant is, en dit dan onder jou geboë handpalms te rol om ’n bal te vorm. Laat die deeg vir 15 minute bedek rus.
Om batards (dik ovale) te maak: Verleng elke voorafgevormde deegbal deur dit liggies heen en weer op ’n droë (sonder meel) werkoppervlak te rol. Vir langer brode, hou aan rol totdat hulle ongeveer 25 cm tot 28 cm lank is.
Plaas die brode op ’n bakplaat wat liggies gesmeer is of met bakpapier uitgevoer is. Bedek en laat rys tot dit baie pofferig is, ongeveer 1 uur. Teen die einde van die rystyd, verhit die oond voor teen 220°C. Spuit die brode met louwarm water en strooi liggies ’n bietjie meel oor.
Sny die brode: Maak twee redelike diep diagonale snitte bo-op elkeen. ’n Getande broodmes of ’n lame (deeglem) werk goed hiervoor. Bak die suurdeegbrood vir 25 tot 30 minute totdat die kors ’n diep goudbruin kleur het. Haal die brode uit die oond en laat dit op ’n afkoelrak afkoel. Bêre die suurdeegbrode vir ‘n paar dae by kamertemperatuur (losweg toegedraai); vries dit as jy dit vir langer wil bewaar.
Resepte
Suurdeegbrood
Bestandele
560g water
14g sout
200g suurdeeg starter
800g witmeel
Metode
Gooi die meel in ‘n groot mengbak. Voeg die sout by, en meng. Maak ‘n gat in die middel van die meel en gooi die water by.
Nota: Hoe meer water, hoe hoër is die hydration en hoe moeiliker gaan die beslag wees om mee te werk (die deeg raak erg sticky). Maar hoër hydration beteken ook ‘n meer “open crumb” vir jou suurdeegbrood. So as jy vir eerste paar keer bak, probeer eers werk met ‘n laer hydration. Gooi 500g water, meng, kyk lyk die beslag, en herhaal met bietjies bietjies water todat dit vir jou nat genoeg lyk om nogsteeds mee te kan werk. As jy al die 560g water gebruik is hierdie resep se hydration 73% => water/meel = (560+100)/(800+100)
Gooi die suurdeeg starter in die water en los dit so bietjie op voordat jy alles deurmeng. Nota: ‘n Oulike toets as bewys dat jou suurdeeg starter reg is om te gebruik, is dat die starter veronderstel is om bo-op die water te dryf agv al die lug wat daarin is. Nadat jou deeg goed gemeng is, gooi vaddoek oor die mengbak en laat staan vir wat genoem word die “autolease” fase.
Vir die hele resep en metode: kliek hier