boekelys vir kinders

Hiermee die boekelys vir kinders

6 - 12 Jaar Boekelys

Afrikaans is ‘n taal met ‘n betreklik klein aantal sprekers en lesers, en nog ‘n kleiner poel skrywers, kinderboekskrywers, goeie kinderboekskrywers...

Lewende Boeke

Die kinders was nog altyd gek oor boeke wat gegrond was in die werklikheid. 'n Wonderlike samestelling deur lomi.co.za

Afrikaanse Boekelys

'n Uitgebreide lys van Afrikaanse leesstof vir tuisskool leerders. Bronne Lomi en Oolfant.